Geestelike Tronke
Daar is baie verskillende verslawings en kettangs waarmee mense en selfs christene gebind is. Hierdie bindings op die lewes van mense gee satan beheer oor hulle lewens. Dit verhinder geestelike groei sowel as gebede dit verhinder ook hulle om hulle volle potensiaal te beryk in die lewe. In hierdie lesing gaan ons baie behandel en wil voorstel dat jy net dit lees waarmee jy gebind is!